Vurig op Flaminkevlei (Afrikaans, Paperback)


Vir die eerste keer na haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naude tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie...

R91
List Price R95

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles910
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Vir die eerste keer na haar man se dood neem Belinda haar dogtertjie met vakansie na Velddrif om in tannie Wollie se "chalet op Flaminkevlei" te gaan bly. Belinda het besluit om haar lewe aan haar kind te wy en mans af te sweer. Om een geliefde te verloor was pynlik genoeg. Dan kom die aantreklike Liam Naude tot haar redding toe haar hond in die rivier in foeter. Boonop kuier hy gereeld by tannie Wollie om navorsing vir die een of ander boek te doen. En nou kan Belinda hom nie ontduik nie...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Satyn

Country of origin

South Africa

Release date

December 2016

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

179 x 111 x 15mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

224

ISBN-13

978-0-624-08055-8

Barcode

9780624080558

Languages

value

Categories

LSN

0-624-08055-2



Trending On Loot