Slaaptydstories uit die Bybel (Afrikaans, Hardcover)


Met Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte.

Daar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.

Dit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.


R140
List Price R170
Save R30 18%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1400
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Met Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte.

Daar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.

Dit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Struik Christian Books

Country of origin

South Africa

Release date

July 2018

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

290 x 210 x 25mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

144

ISBN-13

978-1-4153-3917-6

Barcode

9781415339176

Languages

value

Categories

LSN

1-4153-3917-1



Trending On Loot