Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 10 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)

, , , ,
Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.

R278
List Price R295
Save R17 6%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2780
Delivery AdviceShips in 5 - 8 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Via Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep. Die reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wereld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken. Hierdie Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Via Afrika

Country of origin

South Africa

Series

Via Afrika

Release date

2018

Availability

Expected to ship within 5 - 8 working days

Authors

, , , ,

Dimensions

210 x 148mm (L x W)

Format

Paperback

ISBN-13

978-1-4154-4831-1

Barcode

9781415448311

Languages

value

Categories

LSN

1-4154-4831-0



Trending On Loot