Vry Om Lief Te He (Afrikaans, Paperback)


Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe?

Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou.

Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?


R95
List Price R110
Save R15 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles950
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe?

Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou.

Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Romanza

Country of origin

South Africa

Release date

June 2022

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Dimensions

170 x 110 x 7mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

208

ISBN-13

978-1-77635-241-8

Barcode

9781776352418

Languages

value

Categories

LSN

1-77635-241-6



Trending On Loot