0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Buy Now

Drie Swerwers Oor Die Einders (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R225
Discovery Miles 2 250

Drie Swerwers Oor Die Einders (Afrikaans, Paperback)

W.A. de Klerk

 (sign in to rate)
Loot Price R225 Discovery Miles 2 250

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

W.A de Klerk was een van die voortreflikste literÍre joernaliste in Afrikaans. In Drie Swerwers Oor Die Einders, vir die eerste maal in 1953 uitgegee, sit hy en twee vriende hul reis deur die uithoeke van NamibiŽ (toe Suidwes-Afrika) voort.

Hy vertel op boeiende wyse van hulle wedervaringe tussen die Boesmans saam met die legendariese P.J. Schoeman, en van hulle omswerwinge in Damaraland en die Kaokoveld, deur Ovamboland en die streke om die Kunene. Hulle doel was om so ver moontlik die pad van die Dorslandtrek deur die noordwestelike hoek van NamibiŽ te volg, en so kruis hul pad met talle kleurryke karakters.

Drie Swerwers Oor Die Einders is ’n ryk geskakeerde boek vol wetenswaardighede.

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: November 2009
Authors: W.A. de Klerk
Dimensions: 210 x 135 x 19mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 254
ISBN-13: 978-1-86919-331-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Travel & holiday
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Travel > Travel writing
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Reis
LSN: 1-86919-331-8
Barcode: 9781869193317

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners