Send or share

Ons Kom Van Vêr - Bydraes Oor Bruin Afrikaanssprekendes Se Rol In Die Ontwikkeling Van Afrikaans (Afrikaans, Paperback)

Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het – wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur.

Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers.

Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien.

R261

Pay from as little as R65.25Learn more

payflex-widget-image
Discovery Miles2610

Non-Returnable

Delivery Advice

Out of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat ná al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het – wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur.

Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers.

Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien.

Customer Reviews

Average Rating
(1 Customer)

Product Details

General

Imprint

Naledi

Country of origin

South Africa

Release date

February 2017

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Editors

,

Dimensions

236 x 173 x 34mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

632

ISBN-13

978-0-928316-67-4

Barcode

9780928316674

Languages

value

Categories

LSN

0-928316-67-X

Prep For Success

COPYRIGHT © 2025 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za

All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions