- Jou dogtertjie skielik aan die brand raak?
- Jou ouers op julle familieplaas vermoor word?
- Jy jou besigheid en al jou besittings verloor?
Wanneer jy deur ’n moeilike tyd gaan, voel dit makliker om handdoek in te gooi. Om op te gee en nie verder te probeer nie. Baie mense het al so gevoel. Nou kry jy die kans om hulle inspirerende seerkrystories te lees. Gewone, onbekende mense soos jy, en bekendes soos Lisa Brönner, Joe Niemand en Chris Chameleon, vertel hoe hulle trane in vreugde verander het.
“Dit voel vir my of ek nie net meer aan Sy voete sit nie, maar op Sy skoot.” Anice Barnard
“Die tekens was duidelik. Die engele, die helder lig, die reënboog.” Jak de Priester
“Ek weet ek kán. Tree-vir-tree.” Melanie du Bois
“My vlerkies mag dalk geknip wees, maar dit weerhou my nie daarvan om ver en hoog te vlieg nie.” Martelize Brink
’n Gelukkige einde beteken nie dat alles altyd perfek sal uitwerk nie. Dit beteken soms dat jy dit net-net maak; met knieë wat nerfaf is van val, opstaan en weer probeer. Maar jy sál anderkant uitkom, met ’n lied in jou hart, want Hy sal jou dra.
Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Imprint | Carpe Diem |
Release date | April 2016 |
Availability | Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available. |
Authors | Joe Niemand, Martelize Brink, Hanlie Retief, Heinz Winckler |
Dimensions | 215 x 136 x 18mm (L x W x T) |
Format | Paperback |
Pages | 192 |
ISBN-13 | 978-1-4322-0424-2 |
Barcode | 9781432204242 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4322-0424-6 |