0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Natural history & pets

Buy Now

Wonderlike Ware Dierestories (Paperback) Loot Price: R146
Discovery Miles 1 460
You Save: R24 (14%)

Wonderlike Ware Dierestories (Paperback)

Wendy Maartens

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R146 Discovery Miles 1 460 You Save R24 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 11 working days

'n Perd wat kan lees en somme doen?
'n Ysbeer wat 'n kat se lewe red?
'n Duif wat met 'n oorlogsmedalje vereer word?
'n Vark wat haar eienaar se lewe red?
'n Perd wat tekkies dra?
'n Papegaai met 'n woordeskat van meer as 150 woorde?
Klink dit te goed om waar te wees?
In die diereryk gebeur gereeld ongelooflike dinge - en in hierdie bundel kan jy van die mooiste en aangrypendste ware dierestories lees.

Maak kennis met Jock, die beroemdste hond wat ooit in die Bosveld gebly het en wie se storie reeds geslagte lesers bekoor het.

Op 'n mooi somersdag in November 1928 het Huberta die seekoei se groot pote begin jeuk. Nie die soort jeuk wat bedaar as dit gekrap word nie. 'n Jeuk wat net ophou wanneer 'n seekoei stap. Lees die ongelooflike verhaal van Huberta se verstommende reis.

Elke baas dink sy hond is die mooiste en die soetste en die slimste brak onder die son. Maar het jy al gehoor van 'n hond wat lid van die vloot is, 'n seemanspet dra en met sy eie seisoenskaartjie trein ry? Dis presies wat met bevare seeman, of sal 'n mens sÍ seewoef, Just Nuisance, gebeur het.

Al gehoor van 'n gorilla wat 'n misdadiger so getakel het dat albei met ernstige beserings in die hospitaal beland het? Dis presies wat Max, 'n gorilla van die Johannesburgse dieretuin, een wintersoggend in 1997 gedoen het.

Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wÍreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oŽ na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: September 2013
Authors: Wendy Maartens
Dimensions: 212 x 137 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 152
ISBN-13: 978-0-7993-6242-8
Categories: Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Natural history & pets > General
Books > Local Author Showcase
LSN: 0-7993-6242-5
Barcode: 9780799362428

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners