Ingestel Op Die Fluistering Van God - Die Kuns Van Spirituele Begeleiding (Afrikaans, Paperback)


Handleiding oor 'n eiesoortige kuns wat in die Christelike kerk ontwikkel het en tans weer wereldwyd beoefen word – om mense in een-tot-een-gesprekke op die lewensreis te begelei. Dit verskil van pastoraat en terapie, in die sin dat dit nie afdraande - kontak behels nie, maar die formele insette van 'n sielsvriend. Deur dieper te luister, word mense gehelp om gevoelig te wees vir die Here se hand in hulle lewe, om daaraan mee te gee en sodoende hulle lewe verder te ontwikkel totdat hulle ware self (soos God hulle omvorm) na vore kan kom. Dit bied: 'n Gespreksgenoot oor hoe ek my lewensreis tot in sy omvattendste en diepste dimensies ervaar en hanteer.

R106
List Price R110

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1060
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Handleiding oor 'n eiesoortige kuns wat in die Christelike kerk ontwikkel het en tans weer wereldwyd beoefen word – om mense in een-tot-een-gesprekke op die lewensreis te begelei. Dit verskil van pastoraat en terapie, in die sin dat dit nie afdraande - kontak behels nie, maar die formele insette van 'n sielsvriend. Deur dieper te luister, word mense gehelp om gevoelig te wees vir die Here se hand in hulle lewe, om daaraan mee te gee en sodoende hulle lewe verder te ontwikkel totdat hulle ware self (soos God hulle omvorm) na vore kan kom. Dit bied: 'n Gespreksgenoot oor hoe ek my lewensreis tot in sy omvattendste en diepste dimensies ervaar en hanteer.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Lux Verbi

Country of origin

South Africa

Release date

February 2010

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

222 x 152 x 8mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

159

ISBN-13

978-0-7963-1121-4

Barcode

9780796311214

Languages

value

Categories

LSN

0-7963-1121-8



Trending On Loot