Die boek bevat kleurafdrukke, professioneel gefotografeer, van sy 50 jongste werke, ʼn goeie mengsel van sy gebruiklike onderwerpe: huise, treine, versaakte swembaddens, landskappe, ou karre en gekrokte bakkies, plattelandse winkels, huise en dorpstonele, ensovoorts.
Elke skildery is begelei deur ʼn skryfsel van ʼn bekende skrywer, musikant, digter of skilder. Dis nie ʼn beskrywing of tegniese ontleding van die skildery nie, eerder vry assosiasie, ʼn kort kortverhaal, ʼn herinneringskets. Elk is ongeveer 500 woorde en beslaan dus nie meer as een bladsy nie; die bladsy langs die skildery wat dit geïnspireer het.
Pay from as little as R99.75Learn more

Non-Returnable
Ships in 4 - 6 working days
Die boek bevat kleurafdrukke, professioneel gefotografeer, van sy 50 jongste werke, ʼn goeie mengsel van sy gebruiklike onderwerpe: huise, treine, versaakte swembaddens, landskappe, ou karre en gekrokte bakkies, plattelandse winkels, huise en dorpstonele, ensovoorts.
Elke skildery is begelei deur ʼn skryfsel van ʼn bekende skrywer, musikant, digter of skilder. Dis nie ʼn beskrywing of tegniese ontleding van die skildery nie, eerder vry assosiasie, ʼn kort kortverhaal, ʼn herinneringskets. Elk is ongeveer 500 woorde en beslaan dus nie meer as een bladsy nie; die bladsy langs die skildery wat dit geïnspireer het.
Soos alles wat Protea uitgee is hierdie boek pragtig. Aan die linkerkantse bladsy is 'n skildery van Pretorius en aan die regterkant staan daar 'n geskrif van die gedagtes en herinneringe wat die skildery by die skrywer oproep. Feitlik die enigste boek van sy soort (koffietafelboek) wat van enige belang is.
Imprint | Protea Boekwinkel / Protea Book House |
Country of origin | South Africa |
Release date | 2022 |
Availability | Expected to ship within 4 - 6 working days |
Dimensions | 250 x 200 x 16mm (L x W x T) |
Format | Hardcover |
Pages | 120 |
ISBN-13 | 978-1-4853-1308-3 |
Barcode | 9781485313083 |
Languages | value |
Categories | |
LSN | 1-4853-1308-2 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions