BraaiKonings van die Kaapse wynlande (Afrikaans, Hardcover)


BraaiKonings van die Kaapse Wynlande vier die beste Suid-Afrikaanse gasvryheid. Hierdie inspirerende maar maklike braai resepte van plaaslike persoonlikhede in die Kaapse Wynlande word gekomplimenteer deur wyne wat deur deskundiges voorgestel word. Hierdie mans en vroue, wat net so vaardig is by die braaivleisvuur as in die wynkelder, deel hulle geheime resepte en braai wenke vir die sappigste, geurigste geregte. Geniet Jan "Boland" Coetzee se lamsribstuk saam met elegante Pinot Noir. Smul heerlik aan Schalk Burger Sr. se gebraaide Kaapse wildevark saam met 'n Pinotage-gebaseerde rooiwyn of Paul Cluver Jr. se "can-can"-hoender in die Weber en 'n glas verfrissende Chardonnay. Dan praat ons nie eers van die gemsbok filet wat in jou mond smelt met 'n glas volronde Shiraz nie. Waag jou hand aan Elma Bruwer se klassieke boerewors resep vir 'n sappige treffer by jou volgende braai. Of wat van snoek wat oor warm kole gerook is, kreef op strand gebraai of 'n waterblommetjie potjie wat in ‘n tradisionele giet ysterpot prut-saam met al die wenke wat noodsaaklik is vir 'n koninklike maaltyd? Met baie idees vir opwindende slaaie en bykosse, brood, kaasborde, heelvrugtekonfyt en nageregte, sal hierdie versameling buitengewone resepte sekerlik inspirasie bied vir die beste braai ooit!

R200
List Price R250
Save R50 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles2000
Delivery AdviceOut of stock

Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

BraaiKonings van die Kaapse Wynlande vier die beste Suid-Afrikaanse gasvryheid. Hierdie inspirerende maar maklike braai resepte van plaaslike persoonlikhede in die Kaapse Wynlande word gekomplimenteer deur wyne wat deur deskundiges voorgestel word. Hierdie mans en vroue, wat net so vaardig is by die braaivleisvuur as in die wynkelder, deel hulle geheime resepte en braai wenke vir die sappigste, geurigste geregte. Geniet Jan "Boland" Coetzee se lamsribstuk saam met elegante Pinot Noir. Smul heerlik aan Schalk Burger Sr. se gebraaide Kaapse wildevark saam met 'n Pinotage-gebaseerde rooiwyn of Paul Cluver Jr. se "can-can"-hoender in die Weber en 'n glas verfrissende Chardonnay. Dan praat ons nie eers van die gemsbok filet wat in jou mond smelt met 'n glas volronde Shiraz nie. Waag jou hand aan Elma Bruwer se klassieke boerewors resep vir 'n sappige treffer by jou volgende braai. Of wat van snoek wat oor warm kole gerook is, kreef op strand gebraai of 'n waterblommetjie potjie wat in ‘n tradisionele giet ysterpot prut-saam met al die wenke wat noodsaaklik is vir 'n koninklike maaltyd? Met baie idees vir opwindende slaaie en bykosse, brood, kaasborde, heelvrugtekonfyt en nageregte, sal hierdie versameling buitengewone resepte sekerlik inspirasie bied vir die beste braai ooit!

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

Sunbird Publishers Ltd

Country of origin

South Africa

Release date

May 2011

Availability

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Authors

Dimensions

278 x 220 x 21mm (L x W x T)

Format

Hardcover

Pages

176

ISBN-13

978-1-920289-42-3

Barcode

9781920289423

Languages

value

Categories

LSN

1-920289-42-9



Trending On Loot