0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure

Buy Now

Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R210
Discovery Miles 2 100
Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Afrikaans, Paperback): Winnie Saayman

Share your images

Verftegnieke - Dekoratiewe afwerkings om enige ruimte op te kikker (Afrikaans, Paperback)

Winnie Saayman

 (sign in to rate)
Loot Price R210 Discovery Miles 2 100

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Of dit ou, tweedehandse meubelstukke is wat vernuwe moet word, of 'n moderne stuk wat smag na 'n sagte, verouderde gevoel, hierdie boek wys jou hoe om 'n ou klavier, staalrakke, sementvloere, tafels en stoele, 'n vaal ingeboude kas, baksteenmuur, trappe en selfs 'n hele badkamer met 'n oorspronklike benadering tot verftegnieke in kunswerke te omskep. Die skrywer skop af met basiese inligting oor hoe om kleur en die effek daarvan op jou en die omge-wing waarin jy leef te verstaan, gevolg deur 'n beskrywing van die gereedskap en produkte wat jy vir die verskillende tegnieke en projekte nodig het. Duidelike stap-vir-stap foto's en aanwysings toon hoe om die verskillende tegnieke soos kleurwas, laagwerk, verwering, ombre, vergulding, stensilwerk, sleeptegniek, houtgrein en nog vele meer op enige oppervlak in jou huis toe te pas. Meer as 40 inspirerende projekte gaan gepaard met pragtige foto's van die eindresultaat, maklike aanwysings en wenke om te verseker dat jy ook unieke en ongewone stukke kan skep. Hierdie boek bied die perfekte inspirasie om 'n verf-kwas op te tel en nuwe lewe aan jou tuiste te gee. So waarvoor wag jy? Gaan verf!

General

Imprint: Metz Press
Country of origin: South Africa
Release date: October 2017
Authors: Winnie Saayman
Dimensions: 253 x 205 x 9mm (L x W x T)
Format: Paperback - With flaps
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-928376-24-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects
Books > Health, Home & Family > Handicrafts
Books > Sport & Leisure > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects
Books > Health, Home & Family > Handicrafts > General
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects > Art techniques & materials
Books > Arts & Architecture > Art forms, treatments & subjects > Art treatments & subjects > Art techniques & materials > General
Books > Afrikaans
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Promotions
LSN: 1-928376-24-X
Barcode: 9781928376248

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners