Wiskunde Vraestelle & Antwoorde - Graad 11: KABV (Afrikaans, Paperback)


Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg. Die handige wenke en gedetailleerde memo’s help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word. Die wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.

R103
List Price R129
Save R26 20%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1030
Delivery AdviceIn Stock


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item

Product Description

Hierdie volledige samestelling van vrae en antwoorde, saamgestel deur ‘n topspan wiskunde-deskundiges, is geskik vir eksamenhersiening. Die doel was, egter, om wiskundige denke en bekwaamheid verby die norm uit te brei. Dit bevat: 10 Vraestel 1 Vraestelle met Memo’s en 10 Vraestel 2 Vraestelle met Memo’s. Dit bevat oefenvraestelle en antwoorde, wat leerders in staat stel om te oefen hoe om die vraestel binne die vasgestelde tydsduur van die eksamen te voltooi. Dit beklemtoon ook die afdelings van die kurrikulum wat meer aandag verg. Die handige wenke en gedetailleerde memo’s help om die leerder se selfvertroue te ontwikkel sodat alle konsepte wat deel van die KABV/IEB-kurrikulum uitmaak, bemeester kan word. Die wye reeks vrae sal die leerder se kennis verryk sodat vordering en uitnemendheid in hierdie uitdagende, lonende vak bespoedig word.

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!




Trending On Loot