Deur hul diep persoonlike verhale oor verlies en heling te deel, bied die bydraers onbewustelik ook raad vir hoe om die hartseer van ’n geliefde se dood te verwerk en hoe om jou eie sterflikheid te konfronteer. So vertel Marita van der Vyver van haar babaseun se dood, terwyl Valda Jansen beskryf hoe sy lamgelê is deur die nuus dat sy kanker het en Kerneels Breytenbach deel sy ervaring van eensaamheid na sy vrou se dood. ’n Paramedikus beskryf sy daaglikse ontmoetings met die dood, daar is ’n lys van dinge wat ’n mens vir ’n sterwende moet sê en nie moet sê nie en ook ’n bespreking van die rituele om die dood. Daar is soms selfs ’n bietjie humor . . . soos die storie oor die jong dominee wat in ’n leë graf geval het en Annelie Botes se voorbereidings vir haar begrafnis.
Dit is ’n aangrypende boek wat beloof om lesers te roer en weer te laat dink oor hulle prioriteite in die lewe.
Pay from as little as R67Learn more

Non-Returnable
Ships in 5 - 10 working days

Imprint | Jonathan Ball Publishers SA |
Country of origin | South Africa |
Release date | April 2019 |
Availability | Expected to ship within 5 - 10 working days |
Authors | Tobie Wiese |
Dimensions | 234 x 152 x 20mm (L x W x T) |
Format | Paperback - Trade |
Pages | 260 |
ISBN-13 | 978-1-86842-943-1 |
Barcode | 9781868429431 |
Categories | |
LSN | 1-86842-943-1 |
Be the first to know about our
latest deals & promos! Subscribe Now
COPYRIGHT © 2026 AFRICA ONLINE RETAIL (PTY)LTD. ALL RIGHTS RESERVED. Khutaza Park, 27 Bell Crescent, Westlake Business Park. PO Box 30836, Tokai, 7966, South Africa. info@loot.co.za
All prices displayed are subject to fluctuations and stock availability as outlined in our Terms & Conditions