Zackie Mostert 15: Zackie Mostert en die Monster-Melkskommel (Afrikaans, Paperback)


Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem?

Dit is SKOOLVAKANSIE!

Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.

Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ... Die wenner kry immers 'n splinternuwe, WILDE, WOESTE WATERGEWEER as prys ...


R129
List Price R150
Save R21 14%

Or split into 4x interest-free payments of 25% on orders over R50
Learn more

Discovery Miles1290
Delivery AdviceShips in 7 - 11 working days


Toggle WishListAdd to wish list
Review this Item



Product Description

Wie gaan die MONSTER-MELKSKOMMEL tem?

Dit is SKOOLVAKANSIE!

Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem, skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie - en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel.

Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe 'n splinternuwe restaurant sy deure open met 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink, begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees ... Die wenner kry immers 'n splinternuwe, WILDE, WOESTE WATERGEWEER as prys ...

Customer Reviews

No reviews or ratings yet - be the first to create one!

Product Details

General

Imprint

LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk

Country of origin

South Africa

Series

Zackie Mostert, 15

Release date

2019

Availability

Expected to ship within 7 - 11 working days

Authors

Dimensions

212 x 137 x 30mm (L x W x T)

Format

Paperback

Pages

48

ISBN-13

978-0-7993-9061-2

Barcode

9780799390612

Languages

value

Categories

LSN

0-7993-9061-5



Trending On Loot