0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (24)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 26 matches in All departments

My Reenboogboek 1 (2+ Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media My Reenboogboek 1 (2+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R75 R65 Discovery Miles 650 Save R10 (13%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

My Reenboogboek 2 (2+ Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media My Reenboogboek 2 (2+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R75 R65 Discovery Miles 650 Save R10 (13%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

Plak en Inkleur: Op pad in die Stad! (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Plak en Inkleur: Op pad in die Stad! (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret hÍ met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoŽ en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.

Plak en Inkleur: Hulp is Op Pad! (Afrikaans, Staple bound): Ballon Media Plak en Inkleur: Hulp is Op Pad! (Afrikaans, Staple bound)
Ballon Media
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret hÍ met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoŽ en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.

Plak en Inkleur: Op Pad Werk Toe! (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Plak en Inkleur: Op Pad Werk Toe! (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret hÍ met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoŽ en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.

Plak en Inkleur: Op Pad met Vakansie! (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Plak en Inkleur: Op Pad met Vakansie! (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R100 R86 Discovery Miles 860 Save R14 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Kinders vanaf 2 jaar gaan hope pret hÍ met die oulike tonele in hierdie boek wat hulle kan inkleur en met plakkers versier. Die boek sluit 100 plakkers in wat spesiaal vir klein handjies gemaak is. So leer kinders speel-speel meer oor allerhande soorte voertuie. Boonop help die boek kinders om hul waarnemingsvermoŽ en fyn motoriese vaardighede te ontwikkel deur in te kleur en die korrekte plakkers te kies en te plak.

My ReŽnboogboek 1 (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media My ReŽnboogboek 1 (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R75 R65 Discovery Miles 650 Save R10 (13%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

My ReŽnboogboek 2 (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media My ReŽnboogboek 2 (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R75 R65 Discovery Miles 650 Save R10 (13%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 3+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

Ek Maak Reg vir Skool 5+ Jaar (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Maak Reg vir Skool 5+ Jaar (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 290 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle tydens kleuterskool aanleer, verder te ontwikkel!

Ek Maak Reg vir Kleuterskool 4+ Jaar (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Maak Reg vir Kleuterskool 4+ Jaar (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 260 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, te ontwikkel!

Ek Maak Reg vir Kleuterskool 3+ Jaar (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Maak Reg vir Kleuterskool 3+ Jaar (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 150 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!

Ek Maak Reg vir Kleuterskool 2+ Jaar (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Maak Reg vir Kleuterskool 2+ Jaar (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 140 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, verder te ontwikkel!

Eerste Sprokies: Die Paddaprins (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Die Paddaprins (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ’n prinses. Sy het graag met haar bal naby ’n dammetjie gespeel. Op ’n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy ’n padda op ’n waterlelieblaar sit. "Ek kan die bal vir jou gaan haal," sÍ die padda, "maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op ’n sagte kussing."

Eerste Sprokies: Raponsie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Raponsie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ’n man en sy vrou wat baie graag ’n kind wou hÍ. NŠ 5 jaar het sy nog steeds nie ’n baba gehad nie en sy was siek van hartseer. Om haar te troos het haar man vir haar ’n heerlike slaai gemaak. Daarvoor het hy raponsieblare in hulle buurvrou se tuin gaan pluk. Maar toe vra ’n kwaai stem: "Hoekom steel jy my raponsies?" Hulle buurvou was ’n heks en sy was baie kwaad!

Eerste Sprokies: Aspoestertjie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Aspoestertjie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie. Sy het in ’n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het ’n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Eerste Sprokies: Jan en die Boontjierank (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Jan en die Boontjierank (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ’n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in ’n huisie gebly het. Op ’n dag het Jan se ma nie meer geld gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sÍ sy toe vir Jan. By die mark het Jan ’n slagter ontmoet. “Ek wil julle koei hÍ,” het die slagter gesÍ, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou ryk sal maak.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Ek Plak en Speel (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Plak en Speel (3+ Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R80 R69 Discovery Miles 690 Save R11 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat ’n aktiwiteit en as beloning kan jy ’n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak!

Ek Plak en Speel (2 Jaar) (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Ek Plak en Speel (2 Jaar) (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R80 R69 Discovery Miles 690 Save R11 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie prettige aktiwiteitsboek wat 40 selfklewende plakkers bevat, kan kleintjies heerlik plak en inkleur. Elke bladsy bevat 'n aktiwiteit en as beloning kan jy 'n pandagesiggie onderaan elke bladsy plak!

Eerste Sprokies: Rooikappie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Rooikappie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ’n pragtige meisie wat aan die rand van ’n groot woud gebly het. Haar verjaardagpresent van haar ouma was ’n mooi rooi mantel met ’n kappie. Daarom het almal haar Rooikappie genoem. Eendag sÍ Rooikappie se mamma vir haar: “Ek het ’n paar eetgoed en ’n bottel wyn in die mandjie gepak. Jou ouma is siek. Vat dit vir haar, dit sal haar beter laat voel.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Eerste Sprokies: Hansie en Grietjie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Hansie en Grietjie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar ín arm houtkapper met twee kinders: Hansie en Grietjie. Een aand se die houtkapper vir sy vrou: ďOns het nie meer geld om vir die kinders kos te koop nie. Wat gaan ons doen?Ē ďEk het ín plan,Ē se die houtkapper se vrou. ďVat Hansie en Grietjie tot diep in die woud en los hulle dan daar. Miskien kry hulle iemand wat na hulle sal kyk.Ē

Eerste Sprokies: Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Die Drie Varkies (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Hulle was baie gelukkig so saam. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe sÍ Mamma Vark: “My liefies, julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak, en vir hom ’n huisie bou.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees- stories.

Eerste Sprokies: Die Lelike Eendjie (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Eerste Sprokies: Die Lelike Eendjie (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Lank gelede, toe diere nog kon praat, het Mamma Eend op ’n pragtige plaas gebly. Onder ’n bos naby die rivier het Mamma Eend op vyf eiers gesit en broei. Eendag kruip vier eendjies uit die doppe, maar die vyfde eier broei nog nie uit nie. ’n Paar dae later broei daar uiteindelik ’n groot, lelike eendjie uit. “Jy’s nie ’n eend nie!” roep Mamma Eend uit. “Wie’s jou mamma?” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Vingerpaadjie: In die tuin (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Vingerpaadjie: In die tuin (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R155 R133 Discovery Miles 1 330 Save R22 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie boek ontwikkel kinders speel-speel hul fynmotoriese vaardighede deur ses figuurtjies met die vingerpaadjies se gleufies langs te laat gly. Die soekbladsye met kleurvolle prente sorg boonop vir baie ure se speel- en kykplesier.

Vingerpaadjie: Op die plaas (Afrikaans, Paperback): Ballon Media Vingerpaadjie: Op die plaas (Afrikaans, Paperback)
Ballon Media
R155 R133 Discovery Miles 1 330 Save R22 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Met hierdie boek ontwikkel kinders speel-speel hul fynmotoriese vaardighede deur ses figuurtjies met die vingerpaadjies se gleufies langs te laat gly. Die soekbladsye met kleurvolle prente sorg boonop vir baie ure se speel- en kykplesier.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (7)
R375 R279 Discovery Miles 2 790
Dolce Vita Kansas Biker Boot (Taupe)
R499 R299 Discovery Miles 2 990
Bantex PP Economy Folder (A4)(Purple)
R6 Discovery Miles 60
Premium A5 Notebook - Deadpool
R349 Discovery Miles 3 490
Darkest Hour
Gary Oldman Blu-ray disc R199 R91 Discovery Miles 910
Maped Visio Left Hand Medium Ballpoint…
R45 Discovery Miles 450
Dromex CLO Promax Coverall (XL)
R499 R299 Discovery Miles 2 990
Crucial BX500 2.5" Solid State Drive…
 (6)
R999 R669 Discovery Miles 6 690
Micheal Black & Gold Sunglasses
R99 Discovery Miles 990
Lyra Das Air Drying Clay - White (500g)
 (2)
R57 R51 Discovery Miles 510

Partners