0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All departments

Verdriet Se Moses (Paperback): Helm Jooste Verdriet Se Moses (Paperback)
Helm Jooste; Illustrated by Fred Mouton
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 10 - 15 working days

Verlang jy ook soms, soos ou Suidwesters, na vervloe dae se kerkbasaars, geselsies maak met sout-van-die-aarde-karakters of night caps in die Nord Hotel se kroeg? Dink jy ook met heimwee terug aan karavaanvakansies, Etosha se kilometers bos- en vlaktewereld en ure se gesels om die braaivleisvuur? Met Verdriet se moses neem Helm Jooste sy lesers op ? nostalgiese reis na daardie Suidwes: 地 Plek waar vrinne mekaar help om verdriet af te skud, waar elke kuier eers met 'n laaste kleine Kleine afgerond moet word, en jeugdige joligheid 地 mens jare later nog kan laat skater. Lees hoe 地 misleidende ontmoeting met 地 loskop net die regte medisyne vir 地 ontspoorde wewenaar geword het, hoe 地 weerbarstige motortoeter byna tot moord gelei het en hoe vier gestrande manne maak as 地 hotel ontydig tjokkenblok vol is. Verdriet se moses volg op Helm Jooste se eerste twee boeke: Daar doer in Duitswes (1989) en Dinge daar doer (1992), waarmee hy verwelkom is as 澱obaasverteller oor die ou dae in Namibie. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes.

Dinge Daar Doer (Afrikaans, Paperback): Helm Jooste Dinge Daar Doer (Afrikaans, Paperback)
Helm Jooste
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 10 - 15 working days

Met Daar Doer in Duitswes roep Helm Jooste vervloe dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks en droom saam met 地 bobaasverteller oor die 都e nou maars en verspeelde kanse in Jessica se blou oe.

Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback): Helm Jooste Daar Doer in Duitswes (Afrikaans, Paperback)
Helm Jooste; Illustrated by T.O. Honiball, A. Handley
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 10 - 15 working days

Onthou jy nog die dae van donkiekarre, negosiewinkels, hanslammers grootmaak en tiekiedraai in die waenhuis? Die dae toe 地 Engelsman nog iets vreemds vir 地 Afrikaanse plaasseun was en 地 man moes kon briewe skryf om 地 nooi te bekoor? Met Daar doer in Duitswes roep Helm Jooste daardie dae met nostalgie en humor in herinnering. Hy vertel met selfspot van sy eie ervarings in onder andere die ou Suidwes: vertellings wat jou terselfdertyd laat lag en met heimwee en deernis vul. Kom dans op maat van die Rooiduin Orkes tot rooidag; skater en bloos oor die lywige Ant Maryntjie en die tandlose Toks en droom saam met 地 bobaasverteller oor die 都e nou maars en verspeelde kanse in Jessica se blou oe. Verskeie humoristiese vertellinge van Helm Jooste word in hierdie boekie saamgevat. Meeste van die vertellinge handel oor die ou Suidwes.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bloody Sunday - The Nun, The Defiance…
Mignonne Breier Paperback R320 R275 Discovery Miles 2 750
Angelcare On-the-Go Refill - 2 Pack
 (1)
R141 Discovery Miles 1 410
NanoTech BTN002-M Washable Face Mask…
R380 R345 Discovery Miles 3 450
Western Stars
Bruce Springsteen, Thom Zimny DVD R169 Discovery Miles 1 690
Bruno Banani Not For Everybody Man Gift…
R214 Discovery Miles 2 140
Joseph Joseph Index Mini (Graphite)
R618 Discovery Miles 6 180
Mon-Ami Retractable Crayons (12 Colours)
R69 Discovery Miles 690
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R325 R274 Discovery Miles 2 740
Dinner At Matloha's
Liziwe Matloha Paperback R300 R215 Discovery Miles 2 150
Kiddylicious Veggie Straws (12g)
R20 Discovery Miles 200

 

Partners