0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback): Koos Kombuis Blasjan en die Blou Kitaar (Afrikaans, Paperback)
Koos Kombuis
R170 R136 Discovery Miles 1 360 Save R34 (20%) Ships in 5 - 10 working days

Sebastian of Basjan beskou homself as ’n ‘verloorder’ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad nŠ ’n sorgvrye grootword op ’n plaas.

Sy voorkoms is ongewoon – blonde hare, blou oŽ, blas vel – en die boelies by sy nuwe skool gee hom die bynaam Blasjan. Hy pas nie by sy swart, wit of selfs bruin klasmaats in nie. Sy jong lewensverhaal volg ’n pad van verdrukking en beproewing en ’n stryd teen boelies en dwelmafhanklikes. Hy vind vertroosting in musiek deur kitaar te speel, ’n band te begin, en aan ’n talentkompetisie deel te neem. Hy ontdek selfs sy eerste liefde.

Uiteindelik styg Blasjan bo alles uit en hy word sterker, voel gelukkiger en kry heelwat meer selfvertroue.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Levitate Wall Mounted Bike Rack Secure
R385 R315 Discovery Miles 3 150
Game Of Thrones: Season 7 - Music from…
Ramin Djawadi CD R278 Discovery Miles 2 780
Dunlop Swingball Set
R368 Discovery Miles 3 680
Rare
Selena Gomez CD R331 Discovery Miles 3 310
Alien: 6-Film Collection - Alien…
Sigourney Weaver, Michael Fassbender, … Blu-ray disc R574 R428 Discovery Miles 4 280
Bostik Blu Stick - Glue Stick (25g)
R26 R18 Discovery Miles 180
Replacement Rechargeable Lithium Battery…
R175 R125 Discovery Miles 1 250
Rogueware GP200 XL Cloth Mousepad
R199 R139 Discovery Miles 1 390
Russell Hobbs Pro-glide Steam & Spray…
R369 R259 Discovery Miles 2 590
Ntech N64 Style USB Wired Controller…
 (2)
R300 R189 Discovery Miles 1 890

 

Partners