0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Bloedsteen (Afrikaans, Paperback): Irna van Zyl Bloedsteen (Afrikaans, Paperback)
Irna van Zyl
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R290 R229 Discovery Miles 2 290 Save R61 (21%) Ships in 7 - 10 working days

Dinge ontrafel vinnig wanneer iemand speuradjudant Storm van der Merwe se ma voor ’n trein op Paddington-stasie instamp. Storm moet Londen toe, al is sy tot oor haar ore met ’n moordsaak: Beebee Bukelwa Babu, befaamde Suid-Afrikaanse modeontwerper, lÍ leweloos in ’n luukse hotel op Hermanus.

Hande om Storm te help met die ondersoek nŠ Beebee se dood is min, want protesaksie lÍ die dorp lam. Boonop sweep ’n charismatiese profeet die skare op tot ’n histerie.

Storm besef gou nie net haar ma se lewe is in gevaar nie. Sy is ook ’n teiken.

Intussen probeer haar ekskollega, Andreas Moerdyk, nou ’n privaat speurder, om ’n skaars rooi diamant van onskatbare waarde op te spoor.

Van Londen se donker strate tot Antwerpen se diamantebeurs, van Port Nolloth se verlate kuslyn tot Storm se geliefde Hermanus, ontvou die storie in Irna van Zyl se derde misdaadroman teen die pas van ’n sneltrein.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Capitol Studios Sessions
Jeff Goldblum, The Mildred Snitzer Orchestra CD R101 Discovery Miles 1 010
Sophie Moda Ice Cooling Microfibre…
R249 R129 Discovery Miles 1 290
Fine Living Versatile Folding Storage…
R199 R163 Discovery Miles 1 630
Bestway Hydro Pro Swim Cap (Colour may…
R45 R41 Discovery Miles 410
Battle Royale - Director's Cut
Kinji Fukasaku Blu-ray disc R312 Discovery Miles 3 120
Crayola Supertips Washable Markers (Pack…
R154 Discovery Miles 1 540
Muvit Bling Braided USB to Lightning…
R299 Discovery Miles 2 990
Ultra Link Wired Gaming Mouse (Black)
R600 R299 Discovery Miles 2 990
Critical As Water
Jeremy Loops CD  (2)
R123 Discovery Miles 1 230
3 Layer Cloth Face Mask (Navy Blue)
 (19)
R18 Discovery Miles 180

 

Partners